Hou jou in voeling met jou vriende

Al jou data is veilig gestoor. Jy beheer met wie jy dit wil deel.


Begin gerus!
Dis GRATIS EN MAKLIK

Registreer
Ondersteunde telefone
Reeds 'n lid? | Meld aan

Rugsteun jou kontakte en sinchroniseer jou kontakgegewens

ZYB stoor en bewaak die kontakgegewens van jou vriende, familie en ander gunstelingmense, en werk dit by as dit verander

Kyk waarmee jou vriende besig is

ZYB laat jy jou vriende se sosiale bywerkings uit Facebook, Twitter, Flickr, YouTube en Bebo sien. ZYB laat jou ook weet as jou boesemvriende naby is

Wanneer jy ookal wil

Aangesien ZYB op die internet leef kan jy vanaf 'n persoonlike rekenaar of telefoon toegang daartoe kry, wanneer jy ookal wil